Psalms 119:77 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat u barmhartighede oor my kom, dat ek kan lewe, want U wet is my behae.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat u medelye my oordek sodat ek kan lewe, want u gebooie is my vreugde.
Afrikaans 1933/1953 Laat u barmhartighede oor my kom, dat ek kan lewe; want u wet is my verlustiging.
Afrikaans 1983 Ontferm U oor my, dat ek kan lewe, want ek verlustig my in u wet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat u ontferming my deel word, sodat ek kan lewe; want u wet is my vreugde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet jammer wees vir my sodat ek kan lewe, want ek geniet wat U vir my leer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kry my asseblief jammer, kom hou my styf vas, dan sal ek weer voluit lewe! Ek stap elke dag op die pad wat U in u wet vir my wys.