Psalms 119:72 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die wet van u mond is vir my beter as duisende goud en silwer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gebooie uit u mond is vir my meer waardevol as baie goud en silwer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wet van u mond is vir my beter as duisende stukke goud en silwer. |
| Afrikaans 1983 | U wet is vir my kosbaarder as 'n oorvloed van goud en silwer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die onderrig uit u mond is vir my beter as duisende stukke goud en silwer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dinge wat U vir my leer, is beter as duisende stukke goud en silwer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U wet is vir my baie meer werd as ’n myn vol goud. |