Psalms 119:71 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is goed vir my dat ek verdruk is; dat ek U insettinge kan leer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die lyding was goed vir my, want toe het ek u voorskrifte geleer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is goed vir my dat ek verdruk was, sodat ek u insettinge sou leer. |
| Afrikaans 1983 | Dit is vir my goed dat ek swaargekry het, want daardeur het ek u voorskrifte geleer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is goed vir my dat ek verneder was, sodat ek u voorskrifte kon leer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was vir my goed dat U my laat swaarkry het, want so het ek geleer wat u wette sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My swaarkry het my geleer om mooi na U te luister. |