Psalms 119:70 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle hart is vet soos vet; maar ek het 'n welbehae in U wet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle harte is afgestomp en koud, maar ek verlustig my in u gebooie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle hart is ongevoelig soos vet; maar,k verlustig my in u wet. |
| Afrikaans 1983 | Hulle staan koud teenoor u wet, maar ék verlustig my daarin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle harte is so gevoelloos soos vet, maar ek vind vreugde in u wet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle wil nie verstaan wat U vir ons sê nie, maar ek geniet wat U vir ons leer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle gee niks vir u wet om nie, maar vir my is dit die lewe. |