Psalms 119:68 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy is goed en doen goed; leer my U insettinge.
Afrikaans (NLV) 2011 U is goed en doen net wat goed is; leer my u voorskrifte.
Afrikaans 1933/1953 U is goed en doen goed; leer my u insettinge.
Afrikaans 1983 U is goed en U doen goed; leer my u voorskrifte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U is goed en doen goed; leer my u voorskrifte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U is goed en U doen goed, U moet vir my leer wat u wette sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U is die Bron van alles wat goed is, U doen net goeie dinge. Leer my om u Woord te gehoorsaam.