Psalms 119:67 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Voordat ek verdruk was, het ek gedwaal, maar nou het ek U woord bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Voor ek gely het, het ek telkens afgedwaal, maar nou leef ek volgens u woord.
Afrikaans 1933/1953 Voordat ek verdruk was, het ek gedwaal; maar nou onderhou ek u woord.
Afrikaans 1983 Voordat ek swaargekry het, het ek gedwaal, maar nou hou ek my aan u woord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Voordat ek swaar beproef is, was ek aan die dwaal, maar nou kom ek u woord na.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Voordat dit met my so sleg gegaan het, het ek verkeerd gelewe, maar nou doen ek wat U sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vroeër het ek op verkeerde paaie geloop, maar daardie dae is vir goed verby; nou doen ek net wat U sê.