Psalms 119:66 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Leer my goeie oordeel en kennis, want ek het u gebooie geglo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Leer my goeie oordeel en kennis, want ek vertrou op u gebooie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Leer my 'n goeie insig en kennis, want ek glo aan u gebooie. |
| Afrikaans 1983 | Gee my goeie insig en kennis, want ek stel my vertroue in u gebooie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Leer my goeie oordeel en kennis, want ek vertrou op u bevele. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet vir my leer om te weet wat is reg en wat is verkeerd, want ek glo dat u gebooie reg is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gee my ’n wakker verstand en ’n kop vol kennis oor U, want ek glo al u voorskrifte. |