Psalms 119:65 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het goed gehandel aan u kneg, HERE, volgens U woord.
Afrikaans (NLV) 2011 U het aan my goedgedoen, Here, net soos U belowe het.
Afrikaans 1933/1953 Tet. U het goed gedoen aan u kneg, HERE, na u woord.
Afrikaans 1983 U het aan my goed gedoen, Here, soos U beloof het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het goed gedoen aan u dienskneg, Here, volgens u woord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U het goed gedoen aan my, u dienaar, dit is soos U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U doen goeie dinge vir my, presies soos U beloof het.