Psalms 119:64 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die aarde, HERE, is vol van u goedertierenheid; leer my U insettinge.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, die aarde is vol van u trou; leer my tog u voorskrifte.
Afrikaans 1933/1953 HERE, die aarde is vol van u goedertierenheid; leer my u insettinge.
Afrikaans 1983 Die aarde is vol van u troue liefde, Here. Leer my u voorskrifte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, u troue liefde vul die aarde; leer my u voorskrifte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U doen wat U belowe het, oral op die aarde, U moet vir my leer wat u wette sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, u goedheid is die hele wêreld vol. Leer my om na U te luister.