Psalms 119:63 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is 'n metgesel van almal wat U vrees, en van die wat U bevele bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is ’n vriend vir almal wat U dien, vir elkeen wat u bevele gehoorsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is 'n metgesel van almal wat U vrees, en van die wat u bevele onderhou. |
| Afrikaans 1983 | Ek is 'n vriend van almal wat U dien en u bevele gehoorsaam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is 'n vriend van almal wat vir U ontsag het, en u opdragte nakom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is 'n vriend van al die mense wat vir U dien en wat doen wat U beveel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My vriende is ook mense wat vir U respek het en doen wat U sê. |