Psalms 119:62 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Teen middernag sal ek opstaan om U te loof ter wille van U regverdige oordele.
Afrikaans (NLV) 2011 Middernag staan ek op om U te dank vir u regverdige bepalings.
Afrikaans 1933/1953 Middernag staan ek op om U te loof vir u regverdige verordeninge.
Afrikaans 1983 Selfs in die middel van die nag staan ek op om U te loof vir u regverdige bepalings.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die middel van die nag staan ek op om U te prys oor u regverdige beslissings.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek staan in die middel van die nag op om vir U dankie te sê, want alles wat U besluit het, is reg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die middel van die nag staan ek op om te bid, dan loof ek U omdat U so groot en goed is.