Psalms 119:61 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die bendes van die goddelose het my beroof, maar ek het U wet nie vergeet nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Bande van bose mense verstrik my, maar ek vergeet nie u gebooie nie.
Afrikaans 1933/1953 Die strikke van die goddelose het my omring; u wet het ek nie vergeet nie.
Afrikaans 1983 Die goddeloses wou my in hulle strikke kry, maar ek het u wet nie verontagsaam nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die toue van goddeloses het my omstrengel, maar u wet het ek nie vergeet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer mense wat verkeerd doen, vir my in hulle vangnet wil vang, dan vergeet ek nie wat U vir ons geleer het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Selfs slegte mense het my laat probeer val, maar hulle kon my nie van u Woord af wegtrek nie.