Psalms 119:60 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het my gehaas en nie versuim om U gebooie te onderhou nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wil gou maak en sonder versuim u gebooie gehoorsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het my gehaas, en nie getalm nie, om u gebooie te onderhou. |
| Afrikaans 1983 | Ek talm nie, ek haas my om u gebooie te onderhou.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het my gehaas en nie getalm om u bevele na te kom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is haastig, ek wag nie, ek wil gehoorsaam wees aan u gebooie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou doen ek my bes om aan U gehoorsaam te wees. |