Psalms 119:57 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U is my deel, HERE, ek het gesê dat ek U woorde sal bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, ek behoort aan U! Ek sê ek wil u woord gehoorsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Get. Die HERE is my deel; ek het gesê dat ek u woorde sal bewaar. |
| Afrikaans 1983 | Ek het gesê: “Dít is my lewe, Here, om u woord te gehoorsaam.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U, Here, is my deel, ek het onderneem om u woorde na te kom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, ek het net vir U, ek het belowe dat ek sal doen wat U gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U is al wat vir my saak maak. Daarom doen ek net wat U vra. |