Psalms 119:56 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit het ek gehad, omdat ekUu bevele onderhou het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is soos ek gedoen het, want ek het u bepalings gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953 Dit het my deel geword, omdat ek u bevele bewaar het.
Afrikaans 1983 Om u bevele uit te voer, is vir my die lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit het deel geword van my – dat ek by u opdragte hou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het met my gebeur omdat ek doen wat U beveel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Om te doen wat U van my vra is my hele lewe!