Psalms 119:55 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het in die nag aan U Naam gedink, o HERE, en U wet onderhou.
Afrikaans (NLV) 2011 In die nag dink ek aan U, Here, en sal u gebooie gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953 HERE, in die nag het ek gedink aan u Naam, en ek het u wet onderhou.
Afrikaans 1983 Selfs in die nag dink ek aan U, Here, en is ek gehoorsaam aan u wet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het u Naam in die nag onthou, Here, en ek het u wet nagekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek dink ook in die nag aan u Naam, en ek doen wat U vir ons geleer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Tot in die nag dink ek aan U, doen ek net wat U sê.