Psalms 119:54 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U insettinge was my liedere in die huis van my pelgrimstog.
Afrikaans (NLV) 2011 U voorskrifte is vir my ’n lied tydens my aardse vreemdelingskap.
Afrikaans 1933/1953 U insettinge was gesange vir my in die huis van my vreemdelingskap.
Afrikaans 1983 U voorskrifte is vir my 'n lied in my lewe hier op aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar u voorskrifte was vir my liedere in 'n plek waar ek 'n vreemdeling was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal sing oor u wette, so lank soos ek op hierdie aarde lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U woorde is soos die mooiste musiek in my ore, al kry ek baie swaar.