Psalms 119:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verskrikking het my aangegryp vanweë die goddeloses wat u wet versaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is baie ontsteld oor die goddeloses, hulle wat u gebooie verwerp.
Afrikaans 1933/1953 Toorngloed het my aangegryp vanweë die goddelose wat u wet verlaat.
Afrikaans 1983 Ontsteltenis het my oorval oor die goddeloses wat u wet verontagsaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Woede het my beetgepak oor goddeloses – hulle wat u wet verlaat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat verkeerd doen, maak my kwaad, dit is húlle wat nie doen wat U vir ons geleer het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek word baie kwaad as ek sien dat slegte mense hulle nie aan u Woord steur nie.