Psalms 119:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ag, was my weë gelyk om u insettinge te onderhou! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag my optrede voortdurend weerspieël dat ek u voorskrifte wil nakom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, was my weë maar vas om u insettinge te onderhou! |
| Afrikaans 1983 | As ek tog maar net op 'n vaste koers kan bly en my aan u voorskrifte kan hou! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ag, was my lewenspaaie maar standvastig, sodat ek u voorskrifte kon nakom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid dat ek sal aanhou om te lewe soos u wette sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe wens ek nie dat ek elke oomblik kan doen wat U vra nie. |