Psalms 119:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dink aan die woord aan u kneg waarop U my laat hoop het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onthou die beloftes aan u dienaar, want U het my laat hoop. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sajin. Gedenk die woord aan u kneg, omdat U my laat hoop het. |
| Afrikaans 1983 | Onthou tog u woord aan my, die woord waarop U my laat hoop het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dink aan u woord aan u dienskneg waarmee U aan my hoop gegee het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moenie vergeet wat U vir my gesê het nie, vir my, u dienaar. Dit het my laat hoop dat U my sal help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou asseblief tog al die dinge wat U vir my, u dienaar, gesê het; ek hou met my hele lewe daaraan vas. |