Psalms 119:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek sal my verlustig in U gebooie wat ek liefgehad het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek verlustig my in u gebooie wat ek baie liefhet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek wil my verlustig in u gebooie wat ek liefhet, |
| Afrikaans 1983 | In u gebooie, wat ek liefhet, sal ek my verlustig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek vind vreugde in u bevele wat ek liefhet; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal aanhou bly wees oor u gebooie, ek is lief vir hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is so lief vir u Woord. Ek is bly daaroor. |