Psalms 119:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal ook oor U getuienisse voor konings spreek en nie beskaamd staan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Voor konings sal ek praat oor u verordeninge, sonder om skaam te wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook wil ek voor konings van u getuienisse spreek en my nie skaam nie. |
| Afrikaans 1983 | Selfs voor die hoogste gesag sal ek u verordeninge met vrymoedigheid aanhaal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal oor u bepalings voor konings praat sonder om my te skaam. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ek sal vir konings vertel wat U sê, ek sal weet wat om te sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Voor belangrike mense wil ek oor U praat sonder om skaam te wees. |