Psalms 119:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek sal in vryheid wandel, want ek soek U bevele. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal in vryheid kan lewe, want ek soek u bevele. |
| Afrikaans 1933/1953 | en in die ruimte wandel, want ek soek u bevele. |
| Afrikaans 1983 | My lewe sal veilig wees, want ek vra steeds wat u bevele is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek wil in hierdie wye ruimte voortbeweeg, want u opdragte ondersoek ek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ek sal lewe soos 'n vry mens, want ek het probeer doen wat U beveel het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met groot blydskap wil ek in die oop ruimte van u liefde en voorskrifte stap. |