Psalms 119:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal ek U wet gedurigdeur onderhou tot in alle ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal u gebooie gehoorsaam so lank as wat ek lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan wil ek u wet altyddeur onderhou, vir ewig en altyd, |
| Afrikaans 1983 | Ek wil u wet my hele lewe lank onderhou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek wil u wet voortdurend nakom, vir altyd en ewig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ek sal aanhou doen wat U vir my leer, altyd en altyd. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My hele lewe lank wil ek net doen wat U in u wet vir ons sê. |