Psalms 119:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal ek hom wat my smaad, kan antwoord, want ek vertrou op U woord. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan kan ek my spotters antwoord, want ek vertrou op u woord. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat ek my smader iets kan antwoord, want ek vertrou op u woord. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal ek dié wat my vals beskuldig, kan antwoord, want ek vertrou op u woord. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat ek my spotter kan antwoord; want ek vertrou op u woord. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal ek die mense kan antwoord wat my spot, want ek glo dat U sal doen wat U gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal ek nie bang wees vir almal wat met my spot nie, want ek hou net vas aan wat U sê. |