Psalms 119:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, ek verlang na U bevele; maak my lewend in U geregtigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek verlang van harte na u bevele. Laat my lewe deur u geregtigheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gewis, ek het 'n begeerte tot u bevele; maak my lewend deur u geregtigheid. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil u bevele nakom. Hou my in die lewe, want U is getrou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, ek verlang na u opdragte; hou my lewend deur u •geregtigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet dit weet, ek wil graag hoor wat U beveel, U sal reg doen en my laat aanhou lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar’s net een begeerte in my hart: om te doen wat U sê. Beskerm my, want U doen wat U belowe. |