Psalms 119:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het ons beveel om U bevele nougeset te onderhou.
Afrikaans (NLV) 2011 U het ons opdrag gegee om u bevele noukeurig te onderhou.
Afrikaans 1933/1953 U het u bevele gegee om dit trou te onderhou.
Afrikaans 1983 U het u bevele gegee dat dit ten volle uitgevoer moet word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het self u opdragte gegee, sodat mense dit noukeurig sal nakom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het self vir ons gesê wat ons moet doen, en ons moet dit presies so doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, U sê presies vir my hoe ek moet leef.