Psalms 119:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wend my smaad af wat ek vrees, want U oordele is goed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Neem weg die smaad wat ek vrees, want u bepalings is goed. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wend my smaadheid af wat ek vrees, want u verordeninge is goed. |
| Afrikaans 1983 | Die venyn van mense, daarvoor is ek bang, moenie dat dit my tref nie. Maar u bepalings, dié is goed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Neem die bespotting wat ek vrees van my weg, want u beslissings is goed. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet keer dat mense my nie spot nie, ek is bang daarvoor, want wat U besluit, is goed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Keer tog dat mense lelike dinge vir my sê. Mense kan so venynig wees. Laat my net daardie dinge hoor wat U wil hê ek moet doen. |