Psalms 119:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wend my oë af om nietigheid te aanskou; en maak my lewend op u weg.
Afrikaans (NLV) 2011 Weerhou my van waardelose dinge; laat my lewe volgens u voorskrifte.
Afrikaans 1933/1953 Wend my oë af, dat hulle geen nietigheid sien nie; maak my lewend in u weë.
Afrikaans 1983 Weerhou my van 'n nuttelose lewe, laat my leef op die weg wat U aanwys.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wend my oë daarvan af om na nuttelose dinge te staar; hou my lewend op u paaie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet my help sodat ek nie dinge wil hê wat niks beteken nie, U moet my laat lewe soos U wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Keer dat ek na dinge kyk waarvan U niks hou nie. Om te leef soos U wil hê; dis al wat ek vra!