Psalms 119:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neig my hart tot U getuienisse en nie tot hebsug nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat my verlang na wat U vereis; verhoed dat ek materialisties word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Neig my hart tot u getuienisse en nie tot winsbejag nie. |
| Afrikaans 1983 | U verordeninge, laat dié my na aan die hart lê, nie die begeerte om myself te verryk nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat my hart na u bepalings neig, en nie na winsbejag nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet my help sodat ek graag sal wil doen wat U sê en nie sal kies om ryk te word nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Help my om net aan U te dink sodat ek nie agter geld aanhardloop nie. |