Psalms 119:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat my gaan op die pad van U gebooie; want daarin het ek 'n welbehae. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat my wandel volgens u gebooie, want dis waarin ek vreugde vind. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat my wandel op die pad van u gebooie, want daarin het ek 'n behae. |
| Afrikaans 1983 | Laat my wandel volgens u gebooie, want daarin vind ek vreugde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Begelei my op die pad van u bevele, want daarin vind ek vreugde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet my laat lewe soos u gebooie sê, want dit is vir my lekker. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat my elke dag op die pad loop wat U voorskryf, want dit maak my baie gelukkig. |