Psalms 119:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Leer my, o HERE, die weg van U insettinge; en ek sal dit tot die einde toe bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Leer my, Here, hoe om u voorskrifte uit te voer sodat ek hulle tot die einde toe kan nakom. |
| Afrikaans 1933/1953 | He. HERE, leer my die weg van u insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar. |
| Afrikaans 1983 | Here, leer my hoe om u voorskrifte uit te voer, sodat ek my tot die einde toe daaraan kan hou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, onderrig my in die pad van u voorskrifte, sodat ek enduit daarby kan hou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet vir my leer wat u wette beteken, sodat ek altyd kan doen wat die wette sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, wys my wat U van my verwag, dan sal ek tot aan die einde van my lewe net doen wat U vra. |