Psalms 119:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal die weg van u gebooie loop as U my hart verruim. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal die pad van u gebooie navolg, want U sal my begrip verbreed. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal op die weg van u gebooie wandel, want U verruim my hart. |
| Afrikaans 1983 | Ek is gretig om u gebooie te gehoorsaam, want U verryk my lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die pad van u bevele volg ek geesdriftig, want U verruim my insig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil graag lewe soos u gebooie sê, want U sal my help om dit te verstaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is gretig om elke dag op u pad te stap, want U maak my lewe vol met u goedheid. |