Psalms 119:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het die weg van die waarheid gekies, u oordele het ek voor my neergelê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het die betroubare pad gekies; ek lewe volgens u bepalings. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het die weg van waarheid verkies; u verordeninge het ek voor my gestel. |
| Afrikaans 1983 | Ek kies die betroubare pad, ek lewe volgens u bepalings. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die pad van eerlikheid het ek gekies; u beslissings hou ek voor oë. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gekies om eerlik te lewe, ek het onthou wat U besluit het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het gekies om op u pad te stap, dis die pad na die lewe toe. |