Psalms 119:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle doen ook geen onreg nie; hulle wandel in sy weë. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | nie onreg pleeg nie en op sy paaie wandel. |
| Afrikaans 1933/1953 | ook geen ongeregtigheid doen nie, maar in sy weë wandel. |
| Afrikaans 1983 | geen onreg pleeg nie en in sy weë wandel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat ook nie onreg pleeg nie, maar net sy paaie volg! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle is ook mense wat nie verkeerde dinge doen nie en wat lewe soos die Here wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ook as jy nie agter al wat sonde is, aanhardloop nie, maar alles doen wat Hy vir jou sê. |