Psalms 119:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verwyder van my die weg van leuens, en gee my U wet genadiglik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bewaar my van leuenagtige weë; leer my in genade u gebooie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verwyder van my die weg van leuens, en verleen my genadiglik u wet. |
| Afrikaans 1983 | Hou valsheid ver van my af, wees my genadig, leer my u wet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die pad van bedrog – neem dit van my weg; en u wet – gee dit genadiglik vir my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet keer dat ek nie vals lewe nie, U moet genadig wees vir my en vir my leer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Keer dat ek leuens vertel en op ’n oneerlike manier leef. Skryf u wet diep in my hart. Doen goed aan my. |