Psalms 119:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My siel smelt van bedroefdheid; versterk my volgens U woord. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek huil van droefheid; versterk my soos U in u woord beloof. |
| Afrikaans 1933/1953 | My siel drup weg van kommer; rig my op na u woord. |
| Afrikaans 1983 | Ek kwyn weg van kommer, skenk my krag soos U in u woord beloof het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My lewe vloei weg van verdriet; rig my op volgens u woord. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek smelt weg van die pyn, U moet my regop hou, soos U gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My lewe is vol bekommernis. Help my tog om u hand styf vas te hou. En gee vir my krag. |