Psalms 119:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het my weë bekend gemaak, en U het na my geluister; leer my u insettinge. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My optrede het ek bekendgemaak, en U het geantwoord. Leer my nou u voorskrifte. |
| Afrikaans 1933/1953 | My weë het ek vertel, en U het my verhoor; leer my u insettinge! |
| Afrikaans 1983 | Ek het my lewensloop aan U bekend gemaak en U het my gebed verhoor; leer my u voorskrifte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van my lewenspaaie het ek vertel, en U het my geantwoord; leer my u voorskrifte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe ek vir U vertel het van my lewe, toe het U my geantwoord. U moet vir my leer wat u wette sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het vir U kom vertel hoe swaar dit met my gaan. U het geluister en my gehelp; |