Psalms 119:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U getuienisse is ook my verlustiging en my raadgewers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U waarskuwings is beslis my vreugde; dit gee my goeie raad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, u getuienisse is my verlustiging, my raadsmanne. |
| Afrikaans 1983 | U verordeninge is my vreugde, hulle is my raadgewers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nog steeds is u bepalings my grootste vreugde; hulle is my raadgewers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wat U sê, maak my bly, dit sê vir my wat ek moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U Woord maak my lewe vol blydskap; dit wys my hoe om elke dag te leef. |