Psalms 119:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My siel breek vanweë die verlange wat dit altyd na U oordele het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek word voortdurend verteer deur ’n begeerte na u bepalings. |
| Afrikaans 1933/1953 | My siel vergaan van verlange na u verordeninge altyddeur. |
| Afrikaans 1983 | Ek kwyn weg van verlange na u bepalings. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My lewe kwyn die hele tyd weg van verlange na u beslissings. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My hart is seer, want ek verlang altyd om te hoor wat U besluit het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My enigste wens is om te doen wat U vra. |