Psalms 119:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd is die wat sy getuienisse bewaar en Hom met die hele hart soek.
Afrikaans (NLV) 2011 Geseënd is hulle wat sy waarskuwings gehoorsaam, Hom met volle oorgawe dien,
Afrikaans 1933/1953 Welgeluksalig is die wat sy getuienisse bewaar, Hom van ganser harte soek;
Afrikaans 1983 Dit gaan goed met dié wat sy verordeninge gehoorsaam, dié wat met hulle hele hart sy wil doen,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gelukkig is hulle wat hou by sy bepalings, wat Hom met hulle hele hart soek;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit gaan goed met mense wat doen wat die Here sê en wat met hulle hele hart naby Hom wil wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God hou baie van jou as jy sy woorde diep in jou hart bêre en elke dag jou bes doen om Hom gelukkig te maak,