Psalms 119:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is 'n vreemdeling op die aarde; verberg U gebooie nie vir my nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al is ek net ’n vreemdeling op aarde, moenie u gebooie van my weghou nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is 'n vreemdeling op die aarde; verberg u gebooie nie vir my nie. |
| Afrikaans 1983 | Hier op aarde is ek net op u beskerming aangewese: laat my tog nie sonder u gebooie wees nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is 'n •vreemdeling op aarde; moet u bevele nie vir my verborge hou nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal nie lank hier op die aarde wees nie, U moet vir my leer wat u gebooie sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is glad nie belangrik nie; mense loop maklik bo-oor my. Dus kan ek dit nie bekostig om ’n enkele oomblik sonder U te leef nie. |