Psalms 119:174 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek verlang na U heil, o HERE; en U wet is my verlustiging. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, ek het verlang na u redding, en u gebooie is my vreugde. |
| Afrikaans 1933/1953 | o HERE, ek verlang na u heil, en u wet is my verlustiging. |
| Afrikaans 1983 | Ek smag na u hulp, Here, in u wet vind ek my vreugde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek verlang na u verlossing, Here; u wet is my vreugde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, ek verlang daarna dat U my moet red, ek geniet wat U vir ons geleer het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, ek het nie genoeg woorde om vir U te sê hoe ek na u hulp smag nie, u wet bring soveel blydskap in my lewe. |