Psalms 119:173 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat U hand my help; want ek het U bevele uitverkies.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag U gereed wees om my te help, want u bevele het ek eerste gestel.
Afrikaans 1933/1953 Laat u hand my tot hulp wees, want ek het u bevele verkies.
Afrikaans 1983 Help my tog altyd, want ek stel u bevele eerste.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat u hand my te hulp kom, want ek verkies u opdragte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet my help, want ek het gekies om te doen wat U beveel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hou my vas, want ek wil net doen wat U sê.