Psalms 119:172 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My tong sal van U woord spreek, want al u gebooie is geregtigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat my tong sing oor u woord, want u bepalings is regverdig. |
| Afrikaans 1933/1953 | My tong sal u woord besing, want al u gebooie is geregtigheid. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal u woord besing, want al u gebooie is regverdig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My tong besing u woord, want al u gebooie is regverdig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal sing oor wat U belowe het, want al u gebooie is reg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal heeltyd sing oor u Woord, want alles wat U sê, is reg en goed. |