Psalms 119:171 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My lippe sal lof uitspreek as U my U insettinge leer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat my lippe uitbreek met lof, want U het my u voorskrifte geleer. |
| Afrikaans 1933/1953 | My lippe sal lofsange laat uitstroom, want U leer my u insettinge. |
| Afrikaans 1983 | Die lof sal oor my lippe stroom, want U leer my u voorskrifte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My lippe laat lofprysing uitstroom, want U leer my u voorskrifte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal aanhou om U te prys, want U leer vir my u wette. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Lof sal dan oor my lippe spoel, want U leer my hoe om te leef. |