Psalms 119:168 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het u bevele en U getuienisse onderhou, want al my weë is voor U aangesig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek gehoorsaam u bevele en eise, want U weet van alles wat ek doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek onderhou u bevele en u getuienisse, want al my weë is voor U. |
| Afrikaans 1983 | U bevele en verordeninge gehoorsaam ek. My hele lewe lê oop voor U. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek kom u opdragte en u bepalings na, want al my paaie lê oop voor U. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek hou aan om te doen wat U beveel en wat U sê, want U sien altyd hoe ek lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kyk net: ek gehoorsaam alles wat U sê en luister na u raad, my lewe is soos ’n oop boek voor U. |