Psalms 119:167 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My siel het U getuienisse bewaar; en ek is baie lief vir hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het u eise gehoorsaam, en het dit baie lief.
Afrikaans 1933/1953 My siel onderhou u getuienisse, en ek het hulle baie lief.
Afrikaans 1983 Ek kom u verordeninge na, ek het hulle baie lief.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek kom u bepalings na; ja, ek het dit baie lief.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek hou aan om te doen wat U sê, ek is baie lief daarvoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles wat U sê, word in my hart weggebêre, ek doen dit alles; ek is lief vir elke voorskrif uit u mond!