Psalms 119:165 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Groot vrede het die wat u wet liefhet, en niks sal hulle aanstoot gee nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle wat u gebooie liefhet, het groot sekuriteit en niks sal hulle laat struikel nie.
Afrikaans 1933/1953 Die wat u wet liefhet, het groot vrede, en vir hulle is daar geen struikelblok nie.
Afrikaans 1983 Vir dié wat u wet liefhet, is daar groot sekerheid; niks kan hulle laat struikel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Groot vrede is daar vir hulle wat u wet liefhet; vir hulle is daar geen struikelblokke nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit gaan baie goed met mense wat lief is vir wat U vir ons geleer het. Daar gebeur niks wat sleg is met hulle nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal wat u wet liefhet, leef reg, hulle val nie oor die sonde nie.