Psalms 119:164 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sewe maal per dag loof ek U ter wille van U regverdige oordele.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek loof U sewe keer per dag omdat al u bepalings regverdig is.
Afrikaans 1933/1953 Ek loof u sewe maal elke dag oor u regverdige verordeninge.
Afrikaans 1983 Ek loof U soveel keer elke dag oor u bepalings. Hulle is regverdig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sewe keer per dag loof ek U oor u regverdige beslissings.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek prys U sewe maal elke dag omdat alles wat U besluit, reg is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek kan U nie genoeg loof nie, elke kans wat ek kry, gebruik ek om vir U te sê dat alles wat U doen, reg en goed is.